Ekstra Klasse

Ekstra klasse in alle leerareas is beskikbaar.

Woensdae direk na skool: 14:00 – 15:00

Leerders tref reëlings met die betrokke onderwysers soos wat hulle ekstra klasse benodig.