Ontmoet ons Vakonderwysers

Me Alicia NiemanMe Alicia Nieman
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Paarl Gimnasium, 2009
WAAR GROOTGEWORD: Klawer
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: BA Taal en Kultuur, Nagraadse Diploma in Vertaling
VAKKE WAT EK AANBIED: Afrikaans, RTT
KULTUUR: Parskuip
SPORT: Netbal
E-POS ADRES: alecianieman@gmail.com
VERJAARSDAG: 30 Julie

Johanco Claassens van Hoërskool Vredendal
Mnr Johanco Claassens
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL:  HTS Drostdy, Worcester, 2013
WAAR GROOTGEWORD:  Vredendal graad 1-3 en toe in Worcester res van skoolloopbaan
WAAR STUDEER: Noordwes-Universiteit, Potch, B.Ed. Senior en VOO
KWALIFIKASIES: Kan IGO en Tegnologie aanbied
VAKKE WAT EK AANBIED: Tegnologie Gr 8&9, Ingenieurs Grafika en Ontwerp Gr 10-12
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Vredendal
VERJAARSDAG: 18 Oktober
E-POS: johancoc@gmail.com

Me Glandy Visagie

Me Glandy Visagie
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Fraserburg, 1996
WAAR GROOTGEWORD: Fraserburg
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch, UNISA
KWALIFIKASIES: BSc Agric, PGCE
VAKKE WAT EK AANBIED: Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Fisiese Wetenskap
WAAR SKOOLGEHOU: Gekombineerde Skool Williston, Hoërskool Calvinia
SPORT: Netbal
VERJAARSDAG: 7 Januarie

Me Karina de VilliersMe Karina de Villiers
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Bonnievale, 2002
WAAR GROOTGEWORD: Bonnievale
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: B.Sc (ED) (Wisk III) (Fisika II) (Chemie II)
VAKKE WAT EK AANBIED: Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Fisiese Wetenskappe
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Vredendal
SPORT: Atletiek
KULTUUR: Skoolkoerant (Die Parskuip)
ANDER: AdMaths skakelonderwyser,  2bSmart sentrum
VERJAARSDAG: 3 April

Me Riana RossleeMe Riana Rosslee
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Frikkie Meyer (Thabazimbi), 1976
WAAR GROOTGEWORD: Rustenburg
WAAR STUDEER: Potchefstroomse Onderwyskollege
KWALIFIKASIES: HOD (4 jaar)
VAKKE WAT EK AANBIED: Engels Eerste Addisionele Taal
WAAR SKOOLGEHOU: Potchefstroom, Coligny, Strand
SPORT: Atletiek, Netbal
KULTUUR: Redenaars, Eisteddfod, Mediasentrum, Toneel
E-POS ADRES: rianarosslee@yahoo.com
VERJAARSDAG: 5 Februarie

Me Sonja Schultz (Olivier)Me Sonja Schultz (Olivier)
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Lutzviller 1983
WAAR GROOTGEWORD: Walvisbaai, Clanwilliam / Vredendal
WAAR STUDEER: Kaapse Technikon, UCT
KWALIFIKASIES: Huishoudkunde HOD
VAKKE WAT EK AANBIED: Natuurwetenskap, Verbruikerstudie
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Vredendal
E-POS ADRES: phschultz@justice.co.za
VERJAARSDAG: 4 Oktober

Me Simone Swanepoel

Me Simoné Swanepoel
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Stellenberg, 1997
WAAR GROOTGEWORD:
WAAR STUDEER:
KWALIFIKASIES:
VAKKE WAT EK AANBIED: Natuurwetenskap, Lewenswetenskappe
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Lutzville 2010-2015
VORIGE ONDERVINDING: Mediese Verteenwoordiger: 2005-2009
SPORT:
E-POS ADRES: simone.kotze@yahoo.com
VERJAARSDAG:

Me Amanda Cloete

Me Amanda Cloete (Richards)
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Diazville Sekondê, 1987
WAAR GROOTGEWORD: Kaapstad
WAAR STUDEER: Universiteit Wes-Kaap
KWALIFIKASIES: BA HOD, Honneurs in Sielkunde
VAKKE WAT EK AANBIED: Engels
WAAR SKOOLGEHOU: Concordia Senior Sekondêr, Hoërskool Namakwaland
SPORT: Atletiek
KULTUUR: VCSV
ANDER: Skaak
VERJAARSDAG: 23 Februarie

Me Esna Barnard

Me Esna Barnard
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Montana, 1985
WAAR GROOTGEWORD: Worcester
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: BSc HOD
VAKKE WAT EK AANBIED: Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid
WAAR SKOOLGEHOU: HS Griekwastad en Klerksdorp
SPORT: AtletiekNetbal
VERJAARSDAG: 3 April

Me Inge Germishuys
Me Inge Germishuys
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Generaal Hertzog (Witbank), 2011
WAAR GROOTGEWORD: Richardsbaai, Witbank
WAAR STUDEER: NWU Pukke
KWALIFIKASIES: B.Ed Senior & VOO
VAKKE WAT EK AANBIED: Afrikaans, Besigheidstudies/EBW Gr. 8-9
WAAR SKOOLGEHOU: Melkbosstrand Privaat
KULTUUR: WOW - SPELFEES
VERJAARSDAG: 9 Mei 1993

Me Marquerite Tamponi

Me Marquerite Tamponi
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Vredendal, 2005
WAAR GROOTGEWORD: Vredendal
WAAR STUDEER: CPUT Wellington
KWALIFIKASIES: B.Ed I/SF
VAKKE WAT EK AANBIED: Engels, Afrikaans, Kuns en Kultuur
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Graafwater
SPORT: Atletiek, Netbal
KULTUUR: Eisteddfods
ANDER: Publisiteit
E-POS ADRES: marqueritetamponi@gmail.com
VERJAARSDAG: 8 Augustus

Me Pikkie (Alet) Muller (Hoon)

Me Pikkie (Alet) Muller (Hoon)
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Dirkie Uys, 1977
WAAR GROOTGEWORD: Moorreesburg
WAAR STUDEER: Kaapse Technikon, Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: HOD Handel
VAKKE WAT EK AANBIED: Besigheidstudies, Rekeningkunde, EBW
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool JG Meiring;  Vredendal Senior Sekondêr
SPORT: Atletiek, Netbal
ANDER: Pastel boekhouding
E-POS ADRES: pikkie@cybersmart.co.za
VERJAARSDAG: 14 Julie

Me Rentia Theron
Me Rensia Theron
VAKKE WAT EK AANBIED: Skeppende Kunste: Dans en Drama (Gr. 8 en 9), Dansstudies (Gr. 10 tot 12)
E-POS ADRES: rensia.t@mweb.co.za
VERJAARSDAG: 10 September

Mnr Rico le RouxMnr Rico (Bonzai) le Roux
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Swellendam, 1981
WAAR GROOTGEWORD: Swellendam
WAAR STUDEER: Onderwyserskollege Oudtshoorn
KWALIFIKASIES: HOD Sek. Landbou
VAKKE WAT EK AANBIED: Lewenswetenskappe, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Lewensoriëntering
WAAR SKOOLGEHOU: Robertson
SPORT: Rugby, Atletiek
E-POS ADRES: admin@hsvdal.co.za
VERJAARSDAG: 26 Oktober

Wanda van Vuuren

Me Wanda van Vuuren (Brand)
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Jan Möhr, 1984
WAAR GROOTGEWORD: Windhoek
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch, Universiteit van Namibië
KWALIFIKASIES: B.Sc HOD
VAKKE WAT EK AANBIED: Natuurwetenskap, Lewenswetenskappe
WAAR SKOOLGEHOU: Windhoek, Vanrhynsdorp
SPORT: Netbal
E-POS ADRES: wandavanvuuren@gmail.com
VERJAARSDAG: 25 Augustus

Me Maresa Rust

Me Maresa Rust
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Bredasdorp, 2011
WAAR GROOTGEWORD: Struisbaai
WAAR STUDEER: CPUT Wellington
KWALIFIKASIES: B.Ed FET Wiskunde en Rekeningkunde
VAKKE WAT EK AANBIED: Engels EAT, Lewensoriëntering Prakties

WAAR SKOOLGEHOU: West Coast Education Department, Ebenheaser Primêr, West Coast College
SPORT: Atletiek & Hekkies

KULTUUR: Mnr & Mej HSV
E-POS ADRES: rustmaresa@gmail.com
VERJAARSDAG: 3 November

 

Driekie de Klerk

Me Driekie de Klerk
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoër Volkskool, Potchefstroom

WAAR GROOTGEWORD: Namibië en "ou" Wes-Transvaal

WAAR STUDEER: Tukkies
KWALIFIKASIES: B.Mus (Hons), Diploma in kerkmusiek
VAKKE WAT EK AANBIED: Musiek
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Overkruin, Pretoria; Laerskool Vredendal
KULTUUR: Koor en ensembles (Junior & Senior); blokfluitensemble; dogterskoor en sangensemble
E-POS ADRES: 3kie@webmail.co.za
VERJAARSDAG: 16 Julie

Me Nisa van Zyl

Me Nisa van Zyl
WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Aliwal-Noord Hoërskool, 2012
WAAR GROOTGEWORD: Aliwal-Noord
WAAR STUDEER: Universiteit Vrystaat (Kovsies)
KWALIFIKASIES: BA Menslike Beweginskunde, Kinderkinetika (Hons), Nagraadse Onderwysgraad (NGOS)
VAKKE WAT EK AANBIED: Aardrykskunde, Lewensoriëntering
WAAR SKOOLGEHOU: Stirling High School (Oos-Londen)
SPORT: Tennis (seuns), Hokkie 0/16
E-POS ADRES: nisavanzyl08@gmail.com
VERJAARSDAG: 3 Desember