Ontmoet ons sekretaresses

Deidre Saayman

Me Deidré Saayman
Sekretaresse

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Strand, 1987

WAAR GROOTGEWORD: Strand

WAAR STUDEER: Stellenbosch Kollege

KWALIFIKASIES: Sekretariële Sertifikaat

WAAR GEWERK: ABSA BANK

VERJAARSDAG: 29 Julie

Me Tillie Wessels

Me Tillie Wessels
Sekretaresse

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Bredasdorp, 1985

WAAR GROOTGEWORD: Laerskool – Namibië, Hoërskool - Bredasdorp

KWALIFIKASIES: N3 en N4 sekretarieël in Regspraktyk

VERJAARSDAG: 11 November