Ontmoet die Skool-, Adjunk- en Departementshoofde

Terug na personeel

Mnr Jaco Swanepoel

Mnr Jaco Swanepoel (Skoolhoof)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Barrydale, 1989

WAAR GROOTGEWORD: Barrydale

WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch

KWALIFIKASIES: HOD Sekondêr en Bed Hons. Onderwysbestuur

VAKKE WAT EK AANBIED: Wiskunde, Ingenieursgrafika en Ontwerp

WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Alexandria

E-POS ADRES: skoolhoof@hsvdal.co.za

VERJAARSDAG: 18 Augustus

Mnr Fanie LoubserMnr Fanie Loubser (Departementshoof)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Vredendal, 1978

WAAR GROOTGEWORD: Vredendal

WAAR STUDEER: OKP, Universiteit Stellenbosch

KWALIFIKASIES: OD Senprim, BA

VAKKE WAT EK AANBIED: Afrikaans

WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Aberdeen

SPORT:Rugby, Krieket, Gholf

E-POS ADRES: fanieloubser@gmail.com

VERJAARSDAG: 5 Augustus

 

Mnr Vivian van Zyl

Mnr Vivian van Zyl (Adjunkhoof)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Ladismith, 1982

WAAR GROOTGEWORD: Willowmore, Ladismith

WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch

KWALIFIKASIES: B.Sc / HOD / Rekenaarwetenskap

VAKKE WAT EK AANBIED: Wiskunde, Fisiese Wetenskappe

WAAR SKOOLGEHOU: Paul Roos, Wittedrift, Kathu

SPORT: Rugby, Atletiek

E-POS ADRES: vivianvanzyl@gmail.com

VERJAARSDAG: 2 Februarie

Mnr Johan van Wyk

Mnr Johan van Wyk (Departementshoof)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Bellville, 1980

WAAR GROOTGEWORD: Bellville

WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch

KWALIFIKASIES: B.Comm HOD

VAKKE WAT EK AANBIED: Rekeningkunde

WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Hartswater

SPORT: Atletiek

KULTUUR: VRL

E-POS ADRES: lodewikusvanwyk@yahoo.com

VERJAARSDAG: 29 Mei