Eisteddfod

M. Tamponi
Me Marquerite Tamponi
Eisteddfod

Algemeen

Eisteddfod bedrywighede

Leerders neem op drama- en musiekgebied deel aan drie eisteddfods nl. Olifantsvallei-, Calvinia Eisteddfod en Klawer Kunste.

Leerders kan in die volgende afdelings deelneem: Poësie, Prosa, Poetry, Prose en Sang by Olifantsvallei Eisteddfod. Poësie, Prosa, Poetry, Prose, Monoloog en Tweespraak in die drama afdeling van Calvinia Eisteddfod. Leerders kan aan klavier-, sang en blokfluit-solo’s, asook ensemblewerke in laasgenoemde afdelings deelneem.

Leerders neem op dansgebied deel aan twee eisteddfods, nl. Paarlvallei Eisteddfod en Klawer Kunste.

Leerders kan inskryf in die Dans- en/of Choreografie-afdelings.

 

R. Rosslee
Me Riana Rosslee
Eisteddfod
R. Theron
Me Rensia Theron
Skeppende Kunste:
Dans en Drama (Gr.8 en 9),
Dansstudies (Gr. 10 tot 12)