Mnr en Mej Hoërskool Vredendal

Hierdie is ‘n geleentheid vir leerders om met vrymoedigheid deel te neem aan ‘n kompeti-sie wat wyer strek as bloot ‘n skoonheidskompetisie.

Leerders se gewildheid op verskeie terreine word hier getoets en wenners word beloon met pryse van gehalte.

Die byeenkoms word gereël deur die graad 11-leerders tesame met hul ouers en register-onderwysers en dien as ‘n fondsinsameling vir die Matriekafskeid.

Onder is Mnr. en Mej. Hoërskool Vredendal 2018

Mnr Hoërskool Vredendal: Egbert de Waal & Mej Hoërskool Vredendal: Mia Human