Die Parskuip Skoolkoerant

Die Parskuip is die amptelike skoolkoerant van Hoërskool Vredendal.  Die koerant hou leerders, ouers en die publiek op hoogte van skoolgebeure, prestasies deur skoliere en ‘n wye reeks aktuele onderwerpe.

Die Parskuip word jaarliks vir media 24 se nasionale skoolkoerantkompetisie ingeskryf en verskeie prestasies is al oor die afgelope paar jaar behaal:

2011:    Nasionaal derde

Redakteurs – Klaas Carstens en Gideon Basson

2012:   Nasionaal eerste

Redakteur – Klaas Carstens

2013:   Nasionaal eerste

Redakteurs – Jacomien Pienaar en Janie Conradie

2014:   Nasionaal tweede

Redakteurs – Jacomien Pienaar en Janie Conradie

2015:   Nasionaal vierde

Redakteur – Melanie van Driel

2016: Geen kompetisie

Redakteur – Melanie van Driel

2017: Nasionaal tweede

Redakteur – Kara Engelbrecht (Melanie van Driel inskrywing)

2019: Netwerk24 Skolenuuskompetisie

Nikita Dreyer – Beste Sportfotograaf

Dirkie Uys (Nikita Dreyer: Beste Sportfotograaf)
Redaksie 2017
Redaksie 2017