Buite-Sport

Buite-sport

Algemeen

Buite-sporte wat op Vredendal aangebied word is karate, gimnastiek, swem, skyfskiet, lyn-danse en stoei.

Daar is ook ‘n ten volle toegeruste gimnasium ongeveer 400 m vanaf die skool waarvan baie van ons skoliere lede is.