
Netbal Afrigter
Algemeen
Ons skool het 13 netbalspanne wat deelneem aan alle sportdae.
o/19A – E
o/16A – E
o/14A – C
Elke jaar word daar Noordwes-Bolandspanne gekies in alle ouderdomsgroepe wat aan die Boland en verdere Wes-Kaapproewe gaan deelneem.
Ons skool het die afgelope 10 jaar 38 Bolandspelers opgelewer.
Ons A-spanne neem behalwe alle ligawedstryde aan verskeie toernooie deel en onder-neem jaarliks ‘n sporttoer.
Die A-spanne speel ook jaarliks in die Topskole kompetisie waar verskeie streekkompeti-sies plaasvind.

Netbal Afrigter

Netbal Afrigter

Netbal Afrigter

Netbal Afrigter

Netbal Afrigter

Netbal Afrigter