Eisteddfod

Me Marquerite Tamponi
Me Marquerite Tamponi
Eisteddfod

 

Me Riana Rosslee
Me Riana Rosslee
Eisteddfod

 

 

Me Rentia Theron
Me Rensia Theron
Skeppende Kunste:
Dans en Drama (Gr.8 en 9), Dansstudies (Gr. 10 tot 12)

Algemeen

Eisteddfod bedrywighede

Leerders neem op drama- en musiekgebied deel aan drie eisteddfods nl. Olifantsvallei-, Calvinia Eisteddfod en Klawer Kunste.

Leerders kan in die volgende afdelings deelneem: Poësie, Prosa, Poetry, Prose en Sang by Olifantsvallei Eisteddfod. Poësie, Prosa, Poetry, Prose, Monoloog en Tweespraak in die drama afdeling van Calvinia Eisteddfod. Leerders kan aan klavier-, sang en blokfluit-solo’s, asook ensemblewerke in laasgenoemde afdelings deelneem.

Leerders neem op dansgebied deel aan twee eisteddfods, nl. Paarlvallei Eisteddfod en Klawer Kunste.

Leerders kan inskryf in die Dans- en/of Choreografie-afdelings.

 

Die Six
Die ‘Six': Staande van links na regs: Wilmot Jacobs en Jacomien Pienaar Sittende van links na regs: Támari Theron, Kaylin Coetzee, Amy-Monique Cloete en Maryka Mostert

 

 

Kaylin Coetzee
Kaylin Coetzee was uitgesonder as die beste danser van die dag en ontvang dan ook die Danstrofee van die Paarlvallei Eisteddfod. Die beoordelaars het die volgende oor Kaylin te sê gehad: "You are a phenomenal dancer; your control, execution and interpretation is incredible. You need to show the world what talent you are blessed with!" Hiermee word Kaylin dan ook genooi om in September by die Prestige Konsert van die Paarlvallei Eisteddfod op te tree.

 

Deelnemers aan Calvinia Eisteddfod
Deelnemers aan Calvinia Eisteddfod
Op die foto bo verskyn die leerders wat Hoogste Lof ontvang het by die Calvinia Eisteddfod.
Agter v.l.n.r. Gideon Basson, Jean-Marié Swart, Francois Verwey, Chris Lochner, Regard Beukes, Arina Compion
Middel v.l.n.r. Jana-Mari van Dyk, Kayla van Zyl, Francois du Plessis, Andrea Maass, Jeanne van Tonder, Támari Theron, Deniell van den Heever
Voor v.l.n.r. Janie Conradie, Corné Hornimann, Amy-Monique Cloete, Randchalene Brookes, Elzhan Walters, Zinedine Kouter, Anschené Verwey, Hannamari Mouton
Afwesig: Esmari Engelbrecht, Tharetha Spamer, Jacomien Pienaar, Stephan-Karl Wilhelm