Die Parskuip Skoolkoerant

Die Parskuip Skoolkoerant
Kliek hier om die jongste artikels van Die Parskuip te lees:

 

 

 

 

 

 

Die Parskuip is die amptelike skoolkoerant van Hoërskool Vredendal.  Die koerant hou leerders, ouers en die publiek op hoogte van skoolgebeure, prestasies deur skoliere en ‘n wye reeks aktuele onderwerpe.

Die Parskuip word jaarliks vir media 24 se nasionale skoolkoerantkompetisie ingeskryf en verskeie prestasies is al oor die afgelope paar jaar behaal:

2011:    Nasionaal derde

Redakteurs – Klaas Carstens en Gideon Basson

2012:   Nasionaal eerste

Redakteur – Klaas Carstens

2013:   Nasionaal eerste

Redakteurs – Jacomien Pienaar en Janie Conradie

2014:   Nasionaal tweede

Redakteurs – Jacomien Pienaar en Janie Conradie

2015:   Nasionaal vierde

Redakteur – Melanie van Driel

2016: Geen kompetisie

Redakteur – Melanie van Driel

2017: Nasionaal tweede

Redakteur – Kara Engelbrecht (Melanie van Driel inskrywing)

 

Redaksie 2017
Redaksie 2017

 

Redaksie 2015
Redaksie 2015

 

Redaksie 2013
Redaksie 2013

 

Redaksie 2012
Redaksie 2012

 

Redaksie 2011
Redaksie 2011