Ontmoet ons koshuisvader en diensdoenende personeel

J. Swanepoel (Skoolhoof)
Mnr Jaco Swanepoel (Koshuisvader)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Barrydale, 1989
WAAR GROOTGEWORD: Barrydale
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: HOD Sekondêr en Bed Hons. Onderwysbestuur
VAKKE WAT EK AANBIED: Wiskunde, Ingenieursgrafika en Ontwerp
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Alexandria
E-POS ADRES: skoolhoof@hsvdal.co.za
VERJAARSDAG: 18 Augustus

J. Coetzee
Mnr Johan Coetzee (Diensdoenende Personeel)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool PK de Villiers, 1989
WAAR GROOTGEWORD: Karasburg, Keetmanshoop
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: BA Gewoon HOD
VAKKE WAT EK AANBIED: Geskiedenis, Sosiale Wetenskappe
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Voortrekker
SPORT: Rugby, Tennis
VERJAARSDAG: 21 April

R. le Roux
Mnr Rico (Bonzai) le Roux (Diensdoenende Personeel)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Swellendam, 1981
WAAR GROOTGEWORD: Swellendam
WAAR STUDEER: Onderwyserskollege Oudtshoorn
KWALIFIKASIES: HOD Sek. Landbou
VAKKE WAT EK AANBIED: Lewenswetenskappe, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Lewensoriëntering
WAAR SKOOLGEHOU: Robertson
SPORT: Rugby, Atletiek
E-POS ADRES: admin@hsvdal.co.za
VERJAARSDAG: 26 Oktober

R. Rosslee
Me Riana Rosslee (Diensdoenende Personeel)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Frikkie Meyer (Thabazimbi), 1976
WAAR GROOTGEWORD: Rustenburg
WAAR STUDEER: Potchefstroomse Onderwyskollege
KWALIFIKASIES: HOD (4 jaar)
VAKKE WAT EK AANBIED: Engels Eerste Addisionele Taal
WAAR SKOOLGEHOU: Potchefstroom, Coligny, Strand
SPORT: Atletiek, Netbal
KULTUUR: Redenaars, Eisteddfod, Mediasentrum, Toneel
E-POS ADRES: rianarosslee@yahoo.com
VERJAARSDAG: 5 Februarie

Frans Hugo
Frans Hugo (Sportbestuurder)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Lutzville, 2015
WAAR GROOTGEWORD: Gebore Calvinia, groot geword in Lutzville
E-POS ADRES: franscharl@gmail.com
VERJAARSDAG: 7 Januarie