Prysuitdeling

 

Die jaarlikse Prysuitdelingsfunksie vind gedurende Oktober plaas.

Tydens die glansgeleentheid word die toppresteerders op Kultuur-, Sport- en Akademiese gebied beloon met toekennings.

Die hoogtepunt van die aand is die DUX- en ACME-toekennings asook die aankondiging van die nuwe VRL en hoofseun/hoofdogter vir die betrokke jaar.