Slaagvereistes

GRAAD 8 tot 9 (minimum 50%)

Afrikaans Huistaal Vlak 4 (Voldoende prestasie) [50 – 59%]
English First Additional Language Vlak 3 (Matige prestasie) [40%]
Wiskunde Vlak 3 (Matige prestasie) [40%]
Sosiale Wetenskap

Lewensoriëntering

EBW

Skeppende Kunste

Vlak 3 (Matige prestasie) [40%] in DRIE van die oorblywende vakke
Natuurwetenskap

Tegnologie

Vlak 2 (Basiese prestasie) [30%] in TWEE van die oorblywende vakke

Eksamen = 60% van totale punte / finale vorderingspunt.

BEVORDERINGSVEREISTES:  GRAAD 10 – 12

Om te kwalifiseer vir ‘n Nasionale Senior Sertifikaat moet alle leerders 7 nasionaal goedgekeurde vakke aanbied en die skoolgebaseerde assessering vir elke vak voltooi.

SEWE VAKKE
4 VERPLIGTE VAKKE MINIMUM SLAAGVEREISTES
2 Tale (een op Huistaalvlak en die ander óf op Huistaal óf op Eerste Addisionele Taalvlak)

Wiskunde

OF

Wiskundige Geletterdheid

Lewensoriëntering

Moet Huistaal slaag met 40% of meer.

Moet twee ander vakke slaag met 40% of meer.

Moet drie ander vakke slaag met 30% of meer

3 KEUSEVAKKE
Enige 3 ander goedgekeurde NSS-vakke (Verbruikerstudies kan nie met Gasvryheidstudies geneem word nie, Rekenaartoepas-singstegnologie kan nie met Inligtingstegnologie geneem word nie). Geen gemiddelde punt of % word vir be-vorderingsdoeleindes gebruik nie.

REKORDHOUDING- EN RAPPORTKODES

EVALUERINGSKODES

BESKRYWING

%

7

Uitmuntende prestasie 80 – 100

6

Verdienstelike prestasie 70 – 79

5

Beduidende prestasie 60 – 69

4

Voldoende prestasie 50 – 59

3

Matige prestasie 40 – 49

2

Basiese prestasie 30 – 39

1

Ontoereikende prestasie 0 – 29

NASIONAAL GOEDGEKEURDE VAKKE

MOONTLIKE STUDIEVELDE VAKKE
AMPTELIKE TALE 11 amptelike tale elk op Huistaal- en Addisionele Taalvlakke aangebied
WISKUNDIGE WETENSKAPPE Wiskundige Geletterdheid OF

Wiskunde

MENSLIKE EN SOSIALE WETEN-SKAPPE Lewensoriëntering
LANDBOUWETENSKAPPE Landbouwetenskappe

Landboubestuurspraktyke

Landboutegnologie

SKEPPENDE KUNSTE Dansstudies

Ontwerp

Dramatiese Kunste

Musiek

Visuele Kunste

BESIGHEID-, HANDEL- EN BESTUURSTUDIES Rekeningkunde

Besigheidstudies

Ekonomie

Maritieme Ekonomie

AMPTELIKE EN NIE-AMPTELIKE TALE 11 amptelike Tale op Tweede Addisionele vlak + 13 nie-amptelike Tale tuis, Eerste en Tweede Addisionele Vlakke
INGENIEURSWESE EN TEGNO-LOGIE Siviele Tegnologie

Elektriese Tegnologie

Ingenieursgrafika en –ontwerp

Meganiese Tegnologie

Seevaartkunde

MENSLIKE EN SOSIALE WETEN-SKAPPE Aardrykskunde

Geskiedenis

Religiestudies

FISIESE, WISKUNDIGE, REKE-NAAR- EN LEWENSWETENSKAP-PE Rekenaartoepassingstegnologie

Inligtingstegnologie

Lewenswetenskappe

Fisiese Wetenskappe

DIENSTE Verbruikerstudies

Gasvryheidstudies

Toerisme

VAKKE DEUR ANDER LIGGAME AANGEBIED Musiek deur Assoc Board of Royal Schools of Music, Trinity College of Music, UNISA aangebied

MINIMUM VEREISTES VIR TOELATING TOT

  • ‘n Hoër Sertifikaat:  ‘n Nasionale Senior Sertifikaat met ‘n minimum van 30% in die Taal van leer en onderrig van die tersiêre inrigting.
  • ‘n Diploma:  ‘n Nasionale Senior Sertifikaat met ‘n minimum van 30% in die Taal van leer en onderrig van die tersiêre inrigting en met ‘n prestasieaanslag van 3 (Matige prestasie:  40% – 49%) of beter in vier erkende NKV 20-kredietvakke.
  • ‘n BA-graad:  ‘n Nasionale Senior Sertifikaat met ‘n minimum van 30% in die Taal van leer en onderrig van die tersiêre inrigting en met ‘n prestasieaanslag van 4 (Matige Prestasie:  50% – 59%) of beter in vier vakke gekies uit die volgende erkende 20-krediet NKV-vakke (die aangeduide vaklys).

NKV KREDIETVAKKE

Rekeningkunde
Landbouwetenskappe
Besigheidstudies
Verbruikerstudies

Dansstudies

RTT
Dramatiese Kunste
Ekonomie
Ingenieursgrafika en –ontwerp
Aardrykskunde
Geskiedenis
Inligtingstegnologie
Tale (een TLO en twee ander erkende Taalvakke)
LewenswetenskappeWiskundige Geletterdheid
Wiskunde
Musiek
Fisiese Wetenskappe
Religiestudies
Visuele Kunste