VRL

M. Rust
Me Maresa Geldenhuys
P. van Huyssteen
Mnr Pieta van Huyssteen

Verteenwoordigende Raad van Leerders

VERKIESING: Geskied volgens voorskrifte van Departement van Onderwys

  1. Graad 8 tot 12 leerders nomineer leerders per nominasiebrief.
  2. Alle genomineerdes se name verskyn op aanplakbord.
  3. Byvoegings kan gedoen word deur middel van onderwyser wat verantwoordelik is vir VRL.
  4. Elke klasgroep stem per stembrief vir 3 leerders behalwe Graad 12 stem vir 6 leerders.
  5. Die 6 leerders wat die meeste stemme gekry het in Graad 12 dien op die VRL en die 3 leerders wat die meeste stemme gekry het in Graad 8 tot 11.
  6. Alle leerders kry die geleentheid om vir die twee hoofleiers te stem per stembrief.
  7. Alle stembriewe word bewaar vir enige navrae

Ontmoet ons VRL van 2023

Graad 12

Jan-Hendré Spamer
(Hoofseun)
Bianca Coetzee
(Hoofdogter)

Graad 11

Graad 10

Graad 9

Graad 8