Borge-funksie

Elke jaar gedurende Oktober vind die jaarlikse Borge-Funksie plaas in die Sportsentrum.
Alle borge en donateurs van Hoërskool Vredendal word tydens hierdie funksie bedank vir hulle bydrae tot die skool.