Ontmoet ons Koshuisvader en Diensdoenende personeel

J. Swanepoel (Skoolhoof)
Mnr Jaco Swanepoel
(Skoolhoof en Koshuisvader)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Barrydale, 1989
WAAR GROOTGEWORD: Barrydale
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: HOD Sekondêr en BEd Hons. Onderwysbestuur
VAKKE WAT EK AANBIED: Ingenieursgrafika en Ontwerp, Wiskunde
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Alexandria
E-POS ADRES: skoolhoof@hsvdal.co.za
VERJAARSDAG: 18 Augustus

J. Coetzee
Mnr Johan Coetzee
(Diensdoenende personeel)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool PK de Villiers, 1989
WAAR GROOTGEWORD: Karasburg, Keetmanshoop
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: BA Gewoon HOD
VAKKE WAT EK AANBIED: Geskiedenis, Sosiale Wetenskappe
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Voortrekker
SPORT: Rugby, atletiek
E-POS ADRES: coetzeejohan2104@gmail.com
VERJAARSDAG: 21 April

R. le Roux
Mnr Rico (Bonzai) le Roux
(Diensdoenende personeel)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Swellendam, 1981
WAAR GROOTGEWORD: Swellendam
WAAR STUDEER: Onderwyserskollege Oudtshoorn
KWALIFIKASIES: HOD Sek. Landbou
VAKKE WAT EK AANBIED: Lewenswetenskappe, Wiskunde gr.8&9, Wiskundige Geletterdheid, LO
WAAR SKOOLGEHOU: Robertson
SPORT: Rugby, atletiek
E-POS ADRES: carolusleroux@gmail.com
VERJAARSDAG: 26 Oktober

R. Rosslee
Me Riana Rosslee
(Diensdoenende personeel)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Frikkie Meyer (Thabazimbi), 1976
WAAR GROOTGEWORD: Rustenburg
WAAR STUDEER: Potchefstroomse Onderwyskollege
KWALIFIKASIES: HOD (4 jaar)
VAKKE WAT EK AANBIED: Engels
WAAR SKOOLGEHOU: Potchefstroom, Coligny, Strand
SPORT: Atletiek, netbal
KULTUUR: Redenaars
E-POS ADRES: rianarosslee@yahoo.com
VERJAARSDAG: 5 Februarie

 

Frans Hugo
Mnr Frans Hugo
(Diensdoenende personeel en Sportbestuurder)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Lutzville, 2015
WAAR GROOTGEWORD: Calvinia, Lutzville

STUDEER TANS: Unisa BEd (Sen. Phase FET Tech) Agriculture Management and Life Science

WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Dirkie Uys
E-POS ADRES: franscharl@gmail.com
VERJAARSDAG: 7 Januarie

G. Visage
Me Glandy Visagie
(Diensdoenende personeel)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Fraserburg, 1996
WAAR GROOTGEWORD: Fraserburg
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch, UNISA
KWALIFIKASIES: BSc Agric, PGCE
VAKKE WAT EK AANBIED: Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Fisiese Wetenskappe
WAAR SKOOLGEHOU: Gekombineerde Skool Williston, Hoërskool Calvinia
SPORT: Tennis, netbal
E-POS ADRES: glandyvisagie@gmail.com
VERJAARSDAG: 7 Januarie