Ontmoet ons Sekretaresses en Sportbestuurder

Deirdré Saayman

Me Deirdré Saayman
(Sekretaresse)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Strand, 1987
WAAR GROOTGEWORD: Strand
WAAR STUDEER: Stellenbosch Kollege
KWALIFIKASIES: Sekretariële Sertifikaat
WAAR GEWERK: ABSA Bank
VERJAARSDAG: 29 Julie

Me Tillie Wessels (Sekretaresse)

Me Tillie Wessels
(Sekretaresse)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Bredasdorp, 1985
WAAR GROOTGEWORD: Namibië/Bredasdorp
WAAR STUDEER: Worcester Kollege
KWALIFIKASIES: Sekretarieël in Regspraktyk
WAAR GEWERK: Eskom, Laerskool Klawer, Jan Overbeek Bouers
VERJAARSDAG: 11 Julie

Belinda Basson

Me Belinda Basson
(Administratief)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoër Handelskool Paarl, 1977
WAAR GROOTGEWORD: Paarl
KWALIFIKASIES: Studeer deur Bank, Bemarkingsbestuur
WAAR GEWERK: Vredendal Kelder
VERJAARSDAG: 8 Maart

Frans Hugo

Mnr Frans Hugo
(Sportbestuurder)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Lutzville, 2015
WAAR GROOTGEWORD: Calvinia, Lutzville

STUDEER TANS: Unisa BEd (Sen. Phase FET Tech) Agriculture Management and Life Science

WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Dirkie Uys
E-POS ADRES: franscharl@gmail.com
VERJAARSDAG: 7 Januarie