Ontmoet die Skool-, Adjunk- en Departementshoofde

J. Swanepoel (Skoolhoof)

Mnr Jaco Swanepoel
(Skoolhoof en Koshuisvader)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Barrydale, 1989
WAAR GROOTGEWORD: Barrydale
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: HOD Sekondêr en BEd Hons. Onderwysbestuur
VAKKE WAT EK AANBIED: Ingenieursgrafika en Ontwerp, Wiskunde
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Alexandria
E-POS ADRES: skoolhoof@hsvdal.co.za
VERJAARSDAG: 18 Augustus

V. van Zyl

Mnr Vivian van Zyl
(Adjunkhoof)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Ladismith, 1982
WAAR GROOTGEWORD: Willowmore, Ladismith
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: BSc / HOD / Rekenaarwetenskappe
VAKKE WAT EK AANBIED: Wiskunde, Fisiese Wetenskappe
WAAR SKOOLGEHOU: Paul Roos, Wittedrift, Kathu
SPORT: Rugby, krieket
E-POS ADRES: vivianvanzyl@gmail.com
VERJAARSDAG: 2 Februarie

F. Loubser

Mnr Fanie Loubser
(Departementshoof)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Vredendal, 1978
WAAR GROOTGEWORD: Vredendal
WAAR STUDEER: OKP, Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: OD Senprim, BA
VAKKE WAT EK AANBIED: Afrikaans
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Aberdeen
SPORT: Rugby, tennis, gholf
KULTUUR: Redenaars
E-POS ADRES: fanieloubser@gmail.com
VERJAARSDAG: 5 Augustus

J. Van Wyk

Mnr Johan van Wyk (Departementshoof)

WAAR MATRIKULEER EN JAARTAL: Hoërskool Bellville, 1980
WAAR GROOTGEWORD: Bellville
WAAR STUDEER: Universiteit Stellenbosch
KWALIFIKASIES: B.Comm HOD
VAKKE WAT EK AANBIED: Rekeningkunde
WAAR SKOOLGEHOU: Hoërskool Hartswater
SPORT: Atletiek
E-POS ADRES: lodewikusvanwyk@yahoo.com
VERJAARSDAG: 29 Mei