Hokkie

A. Engelbrecht
Me Alécia Engelbrecht
Hokkie Afrigter
N. de Klerk
Me Nisa de Klerk
Hokkie Afrigter

Hokkie is redelik nuut in die skool en groei nog jaarliks.  Ons het tans twee spanne.  Daar word jaarliks teen verskeie skole in die omgewing en verder (Worcester en Springbok) deelgeneem.  Ons neem jaarliks deel aan die Boland proewe.