F. Loubser
Mnr Fanie Loubser
Bestuurder en Afrigter

Skaak word dwarsdeur die jaar op Dinsdae en Donderdae aangebied.  Afhangende van die verspreiding van leerders, skryf ons ten minste twee spannw vir die Topskole-kompitisie in.  Ons speel ook saam met die rugby, netbal en hokkie teen so veel as moontlik van die ander skole.

Leerders neem ook deel aan individuele kompitisie en kan kwalifiseer vir die Wes-Kaapspan om aan die Nasionale toernooi deel te neem.